Zirk Bergh — Hy's 'n myner letra e tradução
A página contém a letra e a tradução em português da música "Hy's 'n myner" de Zirk Bergh.
Letra
en dis rof op sy skof da innie stof
warm onnergrond en dis ongesond
ma die myn betaal en sy maag is lekker rond
en hy haal hope en hope en hope grond
op n lang diep gat op die myn uit
hulle se hy like van gatkruip
want hys n myner gatkruiper
die brannewyn dit is sy medisyne
o hys n myner gatkruiper
brannewyn dit is sy medisyne
hys lekker tuis in die myn se huis
vroulief is da innie kombuis
en ou wagter blaf agter innie yard
en die wasgoed hang n boog aanie draad
want hys n myner gatkruiper
die brannewyn dit is sy medisyne
o hys n myner gatkruiper
die brannewyn dit is sy medisyne
een liter brannewyn
n twee liter coke
n drie liter ford
en n vier liter vrou
vyf snotneus kinners
en agter onthou
hy moet overtime werk om by te hou
want hys n myner gatkruiper
brannewyn dit is sy medisyne
o hys n myner gatkruiper
die brannwyn dit is sy medisyne
saterdag middag dis rugby tyd
al sy dik pelle kom rugby kyk
hulle hou die tv deur die rook dop
hulle suip hulle bier
en breek winde op
want hys n myner gatkruiper
die brannewyn dit is sy medisyne
o hys n myner gatkruiper
die brannewyn dit is sy medisyne
maar hierdie gatkruipers van die aarde
ons weet en ons waardeer hulle waarde
in die oggend moet hy onnergrond gaan
maar vanaand gaan hy sy vrou
en die brannewyn slaan
want hys n myner gatkruiper
die brannewyn dit is sy medisyne
want hys n myner gatkruiper
die brannewyne dis sy medisyne
o hys n myner gatkruiper
die brannewyn dit is sy medisyne
o hys n myner gatkruiper
die brannewyne dis sy medisyne
ja daai brannewyne dis sy medisyne
hy na sy buurman en sy skelm se medisyne
Tradução da letra
e isso é duro para o seu pai murcho e pó
quente no inverno e não é saudável
mãe a mina paga, e o estômago dele é bom e redondo
e ele levanta pilhas, pilhas e pilhas de terra
num longo e profundo buraco na Mina de
é como gatkruip.
porque ele é um mineiro gatkruiper.
o brannewyn é o seu remédio.
o içar um mineiro gatkruiper
brannewyn é o seu remédio.
içar a bela casa na casa da mina
vroulief é da e cozinha
e o velho guarda ladrou atrás do meu quintal
e a lavandaria pendura um fio de gorro
porque ele é um mineiro gatkruiper.
o brannewyn é o seu remédio.
o içar um mineiro gatkruiper
o brannewyn é o seu remédio.
um litro de brannewyn
dois litros de Coca-Cola.
um ford de três litros
e quatro litros mulher
cinco snotneus kinners
e por trás lembre-se
ele deve ter horas extras para manter
porque ele é um mineiro gatkruiper.
brannewyn é o seu remédio.
o içar um mineiro gatkruiper
o brannwyn é o seu remédio.
Sábado à tarde é hora do rugby.
todo o seu pelle espesso vem rugby olhar
eles mantêm a tv através da cortina de fumo.
eles beberam a sua cerveja.
and break winds on
porque ele é um mineiro gatkruiper.
o brannewyn é o seu remédio.
o içar um mineiro gatkruiper
o brannewyn é o seu remédio.
mas este gatkruipers da terra
sabemos e apreciamos o seu valor
de manhã ele tem de ir
mas esta noite vai ter com a mulher.
e os brannewyn salvam
porque ele é um mineiro gatkruiper.
o brannewyn é o seu remédio.
porque ele é um mineiro gatkruiper.
o brannewyne é o remédio dele.
o içar um mineiro gatkruiper
o brannewyn é o seu remédio.
o içar um mineiro gatkruiper
o brannewyne é o remédio dele.
sim, o brannewyne é o remédio dele.
foi ter com o vizinho e com o remédio do patife.