Karen Zoid — Want As Ek Droom letra e tradução

A página contém a letra e a tradução em português da música "Want As Ek Droom" de Karen Zoid.

Letra

As ek staan, staan ek alleen.
Ek wonder weer …
wat nou?
Ek wil meer as net oorleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Mmmmm
Net as ek droom.
Ek sal val, ek sal opstaan.
Selfs …
al kry ek seer.
Waar’s die deur wat oop sal gaan?
Die kans …
wat ek begeer?
Nog 'n keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, my voete ken die pad.
Elke maal, sal ek die prys betaal.
Jy lag my uit, ek maak my oë toe.
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, is als volmaak.
Gee my 'n kans, om myself te kan wees.
Gee my 'n kans, om te gee.
Gee my 'n kans, om my droom uit te leef.
Gee my 'n kans, gee my 'n kans.
Gee my 'n kans …
Want as ek droom, voel ek die oomblik.
Want as ek droom, is ek al daar.
Want as ek droom, is als vergete.
Want as ek droom, kan ek weer staan.
Net as ek droom.
Net as ek droom.
Net as ek droom.

Tradução da letra

Como ek staan, staan ek alleen.
Ek wonder weer …
wat nou?
Ek wil meer as net oleef.
Die einde kom so gou.
Elke keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, weet ek, ek sal moet.
Elke maal, weer die prys betaal.
Estou a perder a cabeça, ek maak o meu dedo do pé.
Quero como ek droom, voel ek die oomblik.
Quero como ek droom, é ek al daar.
Quero como ek droom, é als vergete.
Quero como ek droom, kan ek weer staan.
Net como ek droom.
Mmmm
Net como ek droom.
Ek sal val, Ek sal opstaan.
Auto …
al kry ek seer.
Waar's die deur wat OOP sal gaan?
Die kans …
wat ek begeer?
Nog ' n keer, wat ek weer probeer.
En oor begin, my voete ken die pad.
Elke maal, sal ek die prys betaal.
Estou a perder a cabeça, ek maak o meu dedo do pé.
Quero como ek droom, voel ek die oomblik.
Quero como ek droom, é ek al daar.
Quero como ek droom, é als vergete.
Quero como ek droom, é als volmaak.
Gee my ' N kans, om myself te kan wees.
Gee my ' N kans, om te gee.
Gee my ' N kans, om my droom uit te leef.
Gee my ' N kans, gee my 'N kans.
Gee my ' N kans …
Quero como ek droom, voel ek die oomblik.
Quero como ek droom, é ek al daar.
Quero como ek droom, é als vergete.
Quero como ek droom, kan ek weer staan.
Net como ek droom.
Net como ek droom.
Net como ek droom.