Fokofpolisiekar — Tygerberg Vliegtuig letra e tradução

A página contém a letra e a tradução em português da música "Tygerberg Vliegtuig" de Fokofpolisiekar.

Letra

As 'n vliegtuig sou kon val bo-op Tygerberg vanaand
Sal ek al my voornemings oorweeg
Dit is makliker om in te gee
Voor die tradisiemasjien my kom haal
Dis die gevoel van «iets moet breek»
Dis die ingeboude vrees
Ek’s gebore met drie sesse op my kop getattoëer
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Dis op die TV en dis in my brein
Dis aaklig om te sien hoe
Die skaap-mentaliteit ons kry
Ons almal werk saam aan Afrikaans-amerika
Algemene denkdisfunksie
Lees net mooi en volg dan
Al die instruksies wat hul vir ons gee
Werk, trou en kinders kry
En moontlik dan aan depressie ly
Iemand moet vra hoekom
Iemand moet vra hoekom
Ons almal vrek alleen
Ons almal vrek alleen
Ons almal vrek alleen
Ek probeer net vasklou aan wie ek is
Ek probeer net vasklou aan wie ek is

Tradução da letra

Como um avião sou Kon val bo-on Tygerberg vanaan
Sal ek al my
Este é o makliker para gee in
Para esse tradisiemashien o meu kom vai buscar
Este sentimento de " algo deve partir»
Este é o medo enraizado
Ek's Tore with three secs on my head tattooed
Ek apenas tente vasklou para quem ek é
Ek apenas tente vasklou para quem ek é
Isto na televisão e isto no meu cérebro.
Este é um costume para ver como
Essa mentalidade skaap que nós choramos
O nosso trabalho de almal saam sobre a África-América
Pensamento geral
Leia bem e siga
Todas essas instruções que nós não temos
Trabalho, trou e crianças
E moontlik para depressão ly
Alguém tem de vir.
Alguém tem de vir.
O nosso almal skinflint sozinho
O nosso almal skinflint sozinho
O nosso almal skinflint sozinho
Ek apenas tente vasklou para quem ek é
Ek apenas tente vasklou para quem ek é