Fokofpolisiekar — Ontken Altyd Alles letra e tradução

A página contém a letra e a tradução em português da música "Ontken Altyd Alles" de Fokofpolisiekar.

Letra

Vrede gevind
Met die teenstrydigheid wat in
Die are van my dorp versprei
Ek het te lank terug gedink
Te lank terug gesig gewys
Al my grense wat verskuif
Met my voete diep
Onder die slyk van stil rivier
Kop in wolke
Hande van dier
Dis net natuurlik so
Ek is net natuurlik hoog
Jy verdoof die deel
Wat tyd so skelm steel
Ek sal volgende jaar
Begin
Bedaar
Gaan jy jouself dan nou kluisenaar hou
Geweerloop teen die tempel
Nie in die mond nie
Onthou
Veels geluk met my vetraagsdag
Impulsiewe huiwering
As daar ooit n spesiale boodskap was vir my
Het ek dit mis gekyk
My liedjie van die jaar
Het ek perongeluk
Oorgetape

Tradução da letra

Paz encontrada
Com a contradição que
As veias da minha aldeia espalharam-se
Há muito que pensava
To long back face shown
Todas as minhas fronteiras que se moveram
Com os meus pés profundos
Debaixo da lama do rio tranquilo
Cabeça nas nuvens
Mãos de animal
É natural.
Estou naturalmente pedrado.
Entorpece-se a parte
Aquele tempo tão manhoso a roubar
Vou no próximo ano.
Comece
Diminuir
Vai tu, eremita.
Geweerloop no templo
Não na boca.
Lembrar
Parabéns com a minha vetraagsdag.
Hesitação impulsiva
Se alguma vez há uma mensagem especial era para mim
Perdi o olhar?
A minha canção do ano
I perongeluk
Oorgetape